Juanita Du Plessis - Voor Jy Gaan Lyrics

Loading

          Advanced search
 




     
eXTReMe Tracker




lyrics333.com > j > Juanita Du Plessis - Voor Jy Gaan

Choose:
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Tell a friendTranslateRate song



Juanita Du Plessis - Voor Jy Gaan Lyrics
From album: Engel Van My Hart


Dit voel asof ek jou al jare ken
Ek hoor dit in jou woorde en in jou stem
Is daar 'n rede om hier te wees
Is daar 'n rede om hier te wees

Wens ek kon die ure stop
Jou hier by my hou en jou hart voel klop
Kan 'n minuut net langer wees
Kan 'n minuut net langer wees
{ Find more Juanita Du Plessis Lyrics on http://Lyrics333.com/juanita_du_plessis_lyrics.html }

Jy staan al by die deur maar voor jy gaan
Kom sit hier by my
Bly net naby
Bly net om my
Bly net in my hart venand
In my hart venand

Kom sit hier by my
Hou jou arms om my
Hou my naby
Hou my in jou hart vanand
In jou hart venand
Voor jy weer moet gaan

Môre lê soos 'n berg voor my
Hoe gaan ek myself deur die verlange kry
Ek smag om by jou te wees
Ja, ek smag om by jou te wees

Ek wens ek kon die ure stop
Jou hier by my hou en jou hart voel klop
Kan 'n minuut net langer wees
Kan 'n minuut net langer wees

Jy staan al by die deur maar voor jy gaan
Kom sit hier by my
Bly net naby
Bly net om my
Bly net in my hart venand
In my hart venand

Kom sit hier by my
Hou jou arms om my
Hou my naby
Hou my in jou hart vanand
In jou hart venand

Soen my saggies 'n laaste keer
En voor jy gaan doenit weer

Kom sit hier by my
Bly net naby
Bly net om my
Bly net in my hart venand
In my hart venand

Kom sit hier by my
Hou jou arms om my
Hou my naby
Hou my in jou hart vanand
In jou hart venand

Kom sit hier by my
Kom sit hier by my

* More Juanita Du Plessis Lyrics on http://Lyrics333.com/juanita_du_plessis_lyrics.html *
Voor jy weer moet gaan

We tried to find and correct Juanita Du Plessis - Voor Jy Gaan lyrics to be exact, but if you see any mistake in Juanita Du Plessis lyrics please correct it here. Also we appreciate if you submit new lyrics that are not at our data base yet. You can submit new lyrics here. You can send Voor Jy Gaan lyrics to your friends. Or Translate these lyrics. Also You can print lyrics.



Print Juanita Du Plessis - Voor Jy Gaan lyrics

Tags: jou , hart , net , hier , hou , bly , venand , kom , sit , wees


Check newest lyrics from Juanita Du Plessis:
Voor Jy Gaan Lyrics
Wit Vlag Lyrics


We recommend also these song lyrics:
Burning Spear - Journey
Doe maar - Nix Voor Jou
Brainpower - Met Jou
Acda En De Munnik - Voor Jou
Jah Cure - Journey
Arnhemsgewijs - Ik mis jou
Bert Decorte - Bij Jou
Marco Borsato - Stapel Op Jou
Charles Aznavour - Les Plaisirs Demodes
Great Big Sea - Trois navires de ble
Cossette Sylvain - D'un Jour L'autre
Sylvain Cossette - D'un Jour L'autre



View Lyrics Statistics


To wrote these lyrics, it was used:
Total words: 300
Total unique words: 64
Total symbols: 1574
Total unique symbols: 38
Unique symbols by count:
[space] - 384 times in lyrics
e - 109 times in lyrics
n - 97 times in lyrics
a - 82 times in lyrics
o - 80 times in lyrics
y - 68 times in lyrics
m - 63 times in lyrics
r - 61 times in lyrics
t - 54 times in lyrics
u - 42 times in lyrics
i - 41 times in lyrics
s - 37 times in lyrics
h - 29 times in lyrics
d - 27 times in lyrics
l - 25 times in lyrics
j - 22 times in lyrics
b - 21 times in lyrics
v - 20 times in lyrics
g - 16 times in lyrics
k - 15 times in lyrics
w - 13 times in lyrics
K - 12 times in lyrics
H - 10 times in lyrics
B - 9 times in lyrics
' - 8 times in lyrics
I - 8 times in lyrics
J - 5 times in lyrics
p - 4 times in lyrics
E - 4 times in lyrics
V - 2 times in lyrics
f - 2 times in lyrics
S - 1 time in lyrics
W - 1 time in lyrics
, - 1 time in lyrics
ê - 1 time in lyrics
M - 1 time in lyrics
ô - 1 time in lyrics
D - 1 time in lyrics


Case insensitive symbols by count:
[space] - 384 times in lyrics
e - 113 times in lyrics
n - 97 times in lyrics
a - 82 times in lyrics
o - 80 times in lyrics
y - 68 times in lyrics
m - 64 times in lyrics
r - 61 times in lyrics
t - 54 times in lyrics
i - 49 times in lyrics
u - 42 times in lyrics
h - 39 times in lyrics
s - 38 times in lyrics
b - 30 times in lyrics
d - 28 times in lyrics
k - 27 times in lyrics
j - 27 times in lyrics
l - 25 times in lyrics
v - 22 times in lyrics
g - 16 times in lyrics
w - 14 times in lyrics
' - 8 times in lyrics
p - 4 times in lyrics
f - 2 times in lyrics
ô - 1 time in lyrics
ê - 1 time in lyrics
, - 1 time in lyrics


Case insensitive words by count:
my - 30 times in lyrics
jou - 18 times in lyrics
by - 14 times in lyrics
in - 14 times in lyrics
hart - 14 times in lyrics
net - 13 times in lyrics
hier - 12 times in lyrics
hou - 11 times in lyrics
om - 10 times in lyrics
bly - 9 times in lyrics
venand - 9 times in lyrics
kom - 8 times in lyrics
ek - 8 times in lyrics
sit - 8 times in lyrics
wees - 8 times in lyrics
jy - 7 times in lyrics
voor - 6 times in lyrics
naby - 6 times in lyrics
gaan - 6 times in lyrics
die - 5 times in lyrics
langer - 4 times in lyrics
kan - 4 times in lyrics
minuut - 4 times in lyrics
te - 4 times in lyrics
en - 4 times in lyrics
voel - 3 times in lyrics
deur - 3 times in lyrics
arms - 3 times in lyrics
al - 3 times in lyrics
vanand - 3 times in lyrics
weer - 3 times in lyrics
smag - 2 times in lyrics
moet - 2 times in lyrics
staan - 2 times in lyrics
ure - 2 times in lyrics
maar - 2 times in lyrics
rede - 2 times in lyrics
klop - 2 times in lyrics
wens - 2 times in lyrics
kon - 2 times in lyrics
stop - 2 times in lyrics
dit - 2 times in lyrics
daar - 2 times in lyrics
is - 2 times in lyrics
myself - 1 time in lyrics
kry - 1 time in lyrics
verlange - 1 time in lyrics
ja - 1 time in lyrics
laaste - 1 time in lyrics
doenit - 1 time in lyrics
soen - 1 time in lyrics
saggies - 1 time in lyrics
keer - 1 time in lyrics
asof - 1 time in lyrics
ken - 1 time in lyrics
hoor - 1 time in lyrics
woorde - 1 time in lyrics
stem - 1 time in lyrics
jare - 1 time in lyrics
môre - 1 time in lyrics
berg - 1 time in lyrics
soos - 1 time in lyrics
lê - 1 time in lyrics
hoe - 1 time in lyrics










2017-12-12
All lyrics are property and copyright of their respective authors, artists and labels. All lyrics provided for educational purposes only.